Christelike Pamflette

Kategorie: Depressie

  • Deernis vir depressie

    Deernis vir depressie

    AFR136

    Depressie maak jou wêreld donker. Enige persoon is kwesbaar daarvoor. Hoe identifiseer ek depressie? Wat kan ek doen as ek vermoed ek ly daaraan? Geskryf deur dr Henk Gous n.a.v. sy boek Om die ondraaglike te dra.

    Ook beskikbaar in:

  • Wanneer selfmoord na al uitweg lyk

    Wanneer selfmoord na al uitweg lyk

    AFR137

    As iemand na aan jou selfmoord pleeg, wonder jy wat het deur die persoon se gedagtes gegaan om tot so 'n verskriklike daad oor te gaan. Hoe kon jy nie die waarskuwingstekens gesien het nie, watter tekens het jy gemis? Geskryf deur dr Henk Gous nav sy boek Om die ondraaglike te dra.

  • Die begrafnis is verby, wat nou?

    Die begrafnis is verby, wat nou?

    AFR138

    Hoe verwerk 'n mens die hartseer van 'n geliefde wat gesterf het? As al die besoekers weg is en jy alleen agterbly met jou hartseer, hoe gaan jy aan sonder jou geliefde? Geskryf deur dr Henk Gous nav sy boek Om die ondraaglike te dra.

    Ook beskikbaar in:

Jou Bestelmandjie

Hoev. Naam Prys
1Omusha OwaphendukaR 0.00
1Wie is die Jehovasgetuies?R 0.00
1O ka tsamaya le Modimo!R 0.00
1Christen en Moesliem - goeie bureR 0.00
1Seven Words from the Cross – a reflection on PassoverR 39.50
1Kies die leweR 0.00
1Parenting - a journey of loveR 45.00
1Police and fearR 0.00
Totaal : R 84.50
Betaal
Verwerp

CLF Monitor

Kliek hier om die jongste nuusbrief af te laai

Ander skakels