Christelike Pamflette

Kategorie: Dwelmmisbruik

  • Is jy uitgesorteer?

    Is jy uitgesorteer?

    AFR111

    Is jy so in beheer van jou lewe dat jy nee kan sê vir dwelms?

  • Jy kan nee sê vir dwelms

    Jy kan nee sê vir dwelms

    AFR114

    Jy hoef nie jou geluk en identiteit in dwelms te soek nie. Jy kan 'n vol en gelukkige lewe lei sonder dwelms. Dink jy jy het nie werklik 'n probleem nie? Soek jy 'n uitweg uit jou probleem? Ideaal vir tieners en jongmense met hulpnommers en hul eie persoonlike spasie om 'n lysie te maak van waar hulle hulp kan en wil soek.

    Ook beskikbaar in:

  • Tik is nie vir my nie

    Tik is nie vir my nie

    AFR141

    Tik is 'n dwelmmiddel wat geweldig gewild onder kinders van selfs so jonk as ag jaar oud is. Wat is die newe-effekte? Waarvoor moet ons uitkyk? Eenvoudige pamflet om kinders te waarsku om nie Tik te gebruik nie.

    Ook beskikbaar in:

Jou Bestelmandjie

Hoev. Naam Prys
1Omusha OwaphendukaR 0.00
1Wie is die Jehovasgetuies?R 0.00
1O ka tsamaya le Modimo!R 0.00
1Christen en Moesliem - goeie bureR 0.00
1Seven Words from the Cross – a reflection on PassoverR 39.50
1Kies die leweR 0.00
1Parenting - a journey of loveR 45.00
1Police and fearR 0.00
Totaal : R 84.50
Betaal
Verwerp

CLF Monitor

Kliek hier om die jongste nuusbrief af te laai

Ander skakels