Christelike Pamflette

Kategorie: Geloofsgroei

  • Ngifakaza kanjani ngoJesu?

    Ngifakaza kanjani ngoJesu?

    ZUL179

    It is often dificult to find a point in a conversation to start talking about religion and Jesus. In this pamphlet easy pointers are given to help you start such a conversation.

  • Bybelgids

    Bybelgids

    AFR100

    Waar kom die belangrikste teksgedeeltes oor gebeure in die Bybel voor? Handige gids in die vorm van 'n boekmerk. Waar kom die belangrikste teksgedeeltes oor gebeure in die Bybel voor? Handige gids in die vorm van 'n boekmerk.

    Ook beskikbaar in:

  • Ek was skaam en bang om oor Jesus te praat

    Ek was skaam en bang om oor Jesus te praat

    AFR106

    Dit is nie altyd maklik om openlik oor Jesus te praat nie. Leer hoe om met selfvertroue oor Jesus te getuig.

    Ook beskikbaar in:

  • Vuil taal kom uit 'n vuil hart

    Vuil taal kom uit 'n vuil hart

    AFR108

    Vuil taal het bykans sosiaal aanvaarbaar geword. Besef ons wat is die impak van die gebruik van vuil taal en wat leer die Bybel ons daaromtrent?

    Ook beskikbaar in:

  • Hoe om geestelik te groei

    Hoe om geestelik te groei

    AFR109

    Dit is belangrik om deurlopend ons verhouding met God dieper en inniger te maak. Dit is hoe ons geestelik groei.

    Ook beskikbaar in:

  • ABC vir geestelike groei

    ABC vir geestelike groei

    AFR110

    Die Heilige Gees help ons om geestelik te groei. Dit is egter belangrik dat ons tyd met God en sy Woord spandeer. Dit sal ons help om ons groei te bewerkstellig.

    Ook beskikbaar in:

  • Onse Vader en Psalm 23

    Onse Vader en Psalm 23

    AFR128

    n Pragtige boekmerk met Psalm 23 en die Onse Vader. Hou dit in jou Bybel of gee dit as 'n geskenk aan iemand om hul te herinner aan God se goedheid en trou.

    Ook beskikbaar in:

  • Pad na God

    Pad na God

    AFR129

    God het jou gemaak - jy is syne - glo jy dit? Eenvoudige evangelie-boodskap vir oud en jonk.

    Ook beskikbaar in:

  • Is daar troos in my siekte?

    Is daar troos in my siekte?

    AFR142

    Dit is baie moeilik om te verstaan hoekom mense siek raak en wat die groter plan daarmee is. Ons kan egter bemoediging uit God se Woord kry vir die moeilike tye wanneer ons siek of selfs in die hospitaal is. Ideaal vir hospitaalbesoeke en -uitreike.

    Ook beskikbaar in:

  • Vergifnis

    Vergifnis

    AFR146

    Dit is soms baie moeilik om iemand te vergewe, maar vergifnis maak jou vry. Dit is 'n proses en 'n pad wat jy moet loop om ware vergifnis te ontvang en te gee.

    Ook beskikbaar in:

  • God se besonderse boodskap

    God se besonderse boodskap

    AFR147

    God het 'n besonderse boodskap van verlossing - net vir jou. Het jy al hierdie boodskap waarlik ontvang en joune gemaak?

    Ook beskikbaar in:

  • Troos in tye van smart

    Troos in tye van smart

    AFR149

    Troosboodskap vir wanneer jy hartseer is, ondersteuning nodig het of treur.

  • Egskeiding - wat doen dit aan my kinders

    Egskeiding - wat doen dit aan my kinders

    AFR155

    Egskeiding is ongelukkig 'n realiteit in ons samelewing. Die impak wat dit op ons kinders het, moet nie onderskat word nie. Hoe moet ons ons kinders of kinders na aan ons benader wat deur 'n egskeiding-situasie is?

  • Egskeiding - hoe raak dit my?

    Egskeiding - hoe raak dit my?

    AFR156

    Egskeiding is 'n realiteit en soveel huwelike word 'n slagoffer hiervan. Hoe kry jy weer rigting en hoop na 'n egskeiding?

  • Die verlore seun

    Die verlore seun

    AFR157

    Daar is 'n wonderbaarlike boodskap vir elkeen van ons in die gelykenis van die verlore seun. Die verhaal van die twee seuns is deel van 'n groter verhaal - die verhaal van hoe God die Vader sy Seun Jesus Christus en daarna sy kerk na die verlore wêreld gestuur het vir ons sondes.

    Ook beskikbaar in:

  • Reik uit - hoe gebruik ek 'n pamflet?

    Reik uit - hoe gebruik ek 'n pamflet?

    AFR158

    Hoe bedien ek iemand met 'n Christelike pamflet? Hoe begin ek 'n pamfletbediening in my gemeenskap, in my kerk of sommer net onder my vriende en familie?

    Ook beskikbaar in:

  • Kies jy reg?

    Kies jy reg?

    AFR160

    Hoe leer jy vir kinders om van kleins af die regte lewenskeuses te maak? Verstaan hulle die gevolge van verkeerde keuses? Eenvoudige pamflet vir kinders om hulle te help op hul lewenspad en 'n sterk fondasie van regte keuses daar te stel.

  • Wanneer die amandelboom bloei

    Wanneer die amandelboom bloei

    AFR167

    Aftrede is nie altyd maklik nie. Mense voel skielik dat hulle niks meer werd is en niks het om voor te lewe nie. Hoe bly jou lewe sinvol na aftrede?

  • Die fees van Paasfees

    Die fees van Paasfees

    AFR169

    Wat is die ware betekenis van Paasfees en hoe moet dit gevier word?

    Ook beskikbaar in:

  • Begrafnis – neem afskeid op die regte manier

    Begrafnis – neem afskeid op die regte manier

    AFR171

    Soveel begrafnisse ontaard in 'n vertoon van peperduur kiste, oordadige verversings en 'n familie wat agtergelaat word met hope skuld. Hoe behoort 'n Christenbegrafnis werklik te lyk?

    Ook beskikbaar in:

  • Om die Here met dankoffers te dien

    Om die Here met dankoffers te dien

    AFR172

    Dien die Here met dankbaarheid. Wat is dankoffers en hoekom is dit belangrik dat jy ‘n dankoffer moet gee?

    Ook beskikbaar in:

  • Kersfees – Christusfees

    Kersfees – Christusfees

    AFR173

    Kersfees is baie keer meer oor die geskenke, die liedjies en die partytjies wat gedurende die tyd gehou word. Wat is Kersfees werklik en hoe behoort ons dit te vier?

    Ook beskikbaar in:

  • Here, leer ons bid

    Here, leer ons bid

    AFR175

    Is daar 'n spesifieke manier hoe ons met God moet praat? Hoe behoort ons tot Hom te bid? As jy soms voel jy bid teen die dak vas, lees hierdie pamflet en besef weer dat ons met God kan praat net waar ons is, wanneer ons wil. Hy luister altyd na 'n opregte se gebede.

    Ook beskikbaar in:

  • Nagmaal - die fees waar God self gasheer is

    Nagmaal - die fees waar God self gasheer is

    AFR176

    Wat is die ware betekenis van Nagmaal? Hoe behoort Christene Nagmaal te vier?

    Ook beskikbaar in:

  • Die Here Jesus kom weer

    Die Here Jesus kom weer

    AFR177

    Is ons reg vir die wederkoms? Wat weet ons werklik daaromtrent? Hoor weer die wonderboodskap dat die Here Jesus weer kom - ook vir my en jou.

    Ook beskikbaar in:

  • Hoe vertel ek iemand van Jesus?

    Hoe vertel ek iemand van Jesus?

    AFR179

    Kinders van God moet besef hoe belangrik dit is om iemand van die Here te vertel. Die Here stuur ons om sy getuies in die wêreld te wees: “... soos die Vader my gestuur het, stuur ek julle (Johannes 20:21)”. As ons God se kinders is, kan ons eintlik ook nie anders nie; ons wil graag oor Jesus getuig teenoor alle mense.

    Ook beskikbaar in:

  • Gebede wat raak deur Annalise Wiid

    Gebede wat raak deur Annalise Wiid

    AFR182

    Sewe pragtige gebede. Pragtige pamflet om in jou Bybel te hou en te bid, veral wanneer dit voel of jou woorde soms opraak.

  • Kom laat ons bid

    Kom laat ons bid

    AFR183

    Hoe leer 'n mens kinders bid? Hoe leer jy hulle dat gebed 'n oop kanaal na God is - elke dag - enige tyd, enige plek? Eenvoudige pamflet oor gebed geskoei op die Onse Vader. Ideaal vir kategeseklasse of huisgodsdiens of sommer net vir die kind om te lees.

    Ook beskikbaar in:

  • God se reëls hou my veilig

    God se reëls hou my veilig

    AFR184

    Hoekom is daar reëls en hoekom moet ek dit volg? God het 'n stel reëls in die Bybel daargestel en dit is die enigste Wet van God, die Tien Gebooie. Hierdie pamflet behandel die Tien Gebooie op kinders se vlak sodat hulle kan verstaan wat God se Wet van ons verwag.

    Ook beskikbaar in:

  • Wedergeboorte en bekering

    Wedergeboorte en bekering

    AFR185

    Die heilsweg is een onverdiende goddelike gawe van ewige verlossing vir elkeen wat die Here liefhet. Maar wat beteken roeping, wedergeboorte, bekering, geloof, uitverkiesing, doop met die Gees? Prof Jannie du Preez verduidelik op 'n eenvoudige wyse wat die heilsweg behels...

  • 'n Persoonlike uitnodiging

    'n Persoonlike uitnodiging

    AFR186

    Jy word uitgenooi deur die Drie-enige God: Vader, Seun en Heilige Gees na die grootste fees! Lees meer oor die fees wat God vir ons voorberei en hoe ons onself moet voorberei hiervoor. En vul dan jou naam in by die spasie voorsien - dat jy die uitnodiging aanneem en gevoglik alles in jou vermoë sal doen om gereed te wees.

    Ook beskikbaar in:

  • Om in verwondering te leef

    Om in verwondering te leef

    AFR187

    Verwondering is daardie oomblik wat jy besef jy is in die teenwoordigheid van Iets wonderliks. Verwondering is wanneer jou oë kan begin sien dat die wêreld nie net liggame en dinge is nie. Verwondering is wanneer jy die ongewone in die alledaagse kan raaksien. En wanneer die gewone vir jou oneindig mooi word.

  • Wat is die mens?

    Wat is die mens?

    AFR188

    In pragtige geselstrant skryf Jan Albert van den Berg oor menswees, ons bestaan, die opstanding, om in die hede te leef en hoe ons beelddraers moet wees.

  • Uthenga Wabwino

    Uthenga Wabwino

    CHE223

    Human beings are sinful and can only find redemption and salvation in the Lord. What should you do to find your own redemption?

    Ook beskikbaar in:

  • You can walk with God

    You can walk with God

    ENG103

    God is calling. He offers eternal life to those who desire to live in his presence. It is a daily journey you must follow.

    Ook beskikbaar in:

  • After the funeral...

    After the funeral...

    ENG138

    Losing a loved one is a very troubled time. Before and shortly after the funeral people visit and come to sympathise but then comes the silence... how do you cope with staying behind without the presence of the person you have lost?

  • LADUMA - The game of life

    LADUMA - The game of life

    ENG174

    Life is like a game of soccer. If you play by the rules, all will be well. Remember there is Someone on your team - on your side!

  • Ek is vry

    Ek is vry

    GAF100

    Dit is baie moeilik vir iemand wat in die gevangenis was om weer buite die gevangenis te funksioneer. Hierdie pamflet gee riglyne aan diegene wat binnekort vrygelaat word of dalk reeds vrygelaat is om weer rigting te vind.

  • Choose life

    Choose life

    PED144

    Life is a series of choices. It is important to know that every choice will have a consequence. If you make your choices according to the guidelines given in the Bible, you cannot go wrong.

Jou Bestelmandjie

Hoev. Naam Prys
1Omusha OwaphendukaR 0.00
1Wie is die Jehovasgetuies?R 0.00
1O ka tsamaya le Modimo!R 0.00
1Christen en Moesliem - goeie bureR 0.00
1Seven Words from the Cross – a reflection on PassoverR 39.50
1Kies die leweR 0.00
1Parenting - a journey of loveR 45.00
1Police and fearR 0.00
Totaal : R 84.50
Betaal
Verwerp

CLF Monitor

Kliek hier om die jongste nuusbrief af te laai

Ander skakels