Christelike Pamflette

Kategorie: Misdaad & Geweld

  • Wanneer vroue weerloos is

    Wanneer vroue weerloos is

    AFR139

    Mishandeling is 'n euwel wat in alle sosiale klasse voorkom. Geen vrou hoef egter enige vorm van mishandeling te duld nie. God gee aan jou die krag om uit te breek uit hierdie situasie en daar is baie organisasies wat van hulp kan wees.

    Ook beskikbaar in:

  • Gesinsgeweld -  is jy ’n slagoffer?

    Gesinsgeweld - is jy ’n slagoffer?

    AFR145

    Gesinsgeweld vind in vele vorme plaas. Dit is nie net fisies nie, maar ook verbaal en materieel. Niemand hoef dit te duld nie. Praat daaroor!

  • Verkragting

    Verkragting

    AFR150

    Is jy dalk 'n slagoffer van hierdie geweldsmisdaad? Ken jy dalk iemand wat 'n slagoffer was? Die doel van hierdie pamflet is om slagoffers raad te gee om hierdie daad te verwerk en ook aan diegene na aan die slagoffer om beter begrip te hê vir dit waardeur die slagoffer gaan. Simpatiek geskryf deur 'n berader.

  • Kan misdadigers verander?

    Kan misdadigers verander?

    AFR152

    Moet ons simpatie hê met misdadigers? Kan daar simpatie wees wanneer ons so magteloos kwaad is oor die onreg wat ons aangedoen is?

    Ook beskikbaar in:

  • Keer die pot kook oor. Keer misdaad...

    Keer die pot kook oor. Keer misdaad...

    AFR153

    Geweld en misdaad is soos 'n groot pot wat dreig om oor te kook. Emosies loop hoog en dit lyk asof die situasie nie sommer sal erander nie. Hoe moet ons as gelowiges optree?

    Ook beskikbaar in:

  • Van slagoffer tot oorwinnaar

    Van slagoffer tot oorwinnaar

    AFR154

    Hoe staan ons as gelowiges mense by wat slagoffers van misdaad was? Watter vertroosting en bemoediging kan ons vir hul gee in 'n land wat gebuk gaan onder geweld en misdaad?

    Ook beskikbaar in:

  • Kan die wonde van molestering genees?

    Kan die wonde van molestering genees?

    AFR159

    Baie vroue onderdruk hierdie wandaad wat teenoor hulle gepleeg is in so 'n mate dat hul bykans daarvan vergeet. Maar die geringste herinnering of gebeurtenis kan die gebeure weer vir hulle laat oopmaak. Dit is belangrik dat elkeen wat 'n slagoffer was die pad van genesing en vergifnis stap sodat hul vry kan wees van die las wat dit op hul geplaas het.

    Ook beskikbaar in:

  • Ek kan NEE sê!

    Ek kan NEE sê!

    AFR166

    Eenvoudige pamflet om kinders te leer dat dit hulle reg is om nee te sê wanneer hulle ongemaklik voel met die teenwoordigheid of kontak van ander mense, ook volwassenes. Die pamflet is slim geskryf deur 'n kundige wat die kind se lyfie in drie dele opdeel soos 'n verkeerslig: Groen - veilige dele, oranje - minder veilige dele en rooi - privaatdele.

    Ook beskikbaar in:

  • Freedom from the trap of pornography

    Freedom from the trap of pornography

    ENG151

    To be addicted to pornography is a trap, but you can be freed from this. God wants you to spend you time with positive and healthy things. If you are stuck with this addiction - find help. You can find freedom from pornography

  • Ek is vry

    Ek is vry

    GAF100

    Dit is baie moeilik vir iemand wat in die gevangenis was om weer buite die gevangenis te funksioneer. Hierdie pamflet gee riglyne aan diegene wat binnekort vrygelaat word of dalk reeds vrygelaat is om weer rigting te vind.

    Ook beskikbaar in:

Jou Bestelmandjie

Hoev. Naam Prys
1Omusha OwaphendukaR 0.00
1Wie is die Jehovasgetuies?R 0.00
1O ka tsamaya le Modimo!R 0.00
1Christen en Moesliem - goeie bureR 0.00
1Seven Words from the Cross – a reflection on PassoverR 39.50
1Kies die leweR 0.00
1Parenting - a journey of loveR 45.00
1Police and fearR 0.00
Totaal : R 84.50
Betaal
Verwerp

CLF Monitor

Kliek hier om die jongste nuusbrief af te laai

Ander skakels